Preview Mode Links will not work in preview mode

Jun 7, 2019

Ons gesels verder met Binnelanders akteur en sanger van die band Adam  -  Reynardt Hugo

Ons praat hierdie keer oor marijuana, emoes, digitale drukkers, eierwit en allerande ander uiters belangrike dinge van die lewe, en so. 

Hierdie episode is deel 2 van 2 van ons gesprek met Reynardt.

Geniet dit!