Preview Mode Links will not work in preview mode

Mar 24, 2019

Niel Benjamin, Jacques de Villiers en Tonie du Toit bespreek die lewe van heuningbye, Courtney Love, lykshuise, Finland, jou sintuie en allerande ander semi-interessante onderwerpe wat ons interessant laat klink! 

Geniet dit!


Mar 6, 2019

Ons verwelkom vir twee nuwe gaste, komediant en aktrise Anne Hirsh, asook Jaco Nothnagel, bemarker en vervaardiger van Marche Media. 

Ons praat oor die vermaaklikheidsbedryf oor die algemeen, agente, die Koninkryk van Engeland en hulle "Game of Thrones" gewoontes, gades wat rondsweef in die huis en alles wat min of...