Preview Mode Links will not work in preview mode

Sep 24, 2019

Ons gesels met Johannes Le Roux, die entrepreneur agter The Dutchess gin, Brannas Draught, Suncamino Rum en nou ook Dope Drinks. 

Hierdie is ook 'n reünie-episode vir Niel en Pietie nadat die Johannesburg kantoor gevestig is. What a wonderful life!

Geniet die episode!


Sep 10, 2019

Jy ken hom dalk as die jong shark op Shark Tank SA, maar die suksesstorie van Marnus Broodryk strek veel wyer as dit. Marnus kuier by SO LOOP HY MAAR, DIE LEWE EN SO in ons eerste episode met Pietie Beyers - uit ons splinternuwe Johannesburgse kantoor! 💪🚀 Moet mens vlug, of dit uithou in RSA? Marnus bied...