Nov 19, 2020
Ons is op pad terug...
Hier kom AMAZING episodes! 🤯
Ons celebrate ons return met 'n starter-of-what's-to-come deur graag 'n minisode (van so 30 minute) met julle te deel...
Die episode gaan oor die splinternuwe, INSANE, 4-part psychological thriller-reeks wat hierdie Dinsdag - 24 November - 20:30 op kykNET begin...
Sep 11, 2020
The Kiffness aka David Scott is a musician and a speaker of truth.
His courageous, on-the-pulse musical parodies are skyrocketing in 2020.
With some videos reaching 8 million views to date, his social commentary might be seen as audaciously controversial or wildly entertaining.
Amusing? Offensive?...
Sep 5, 2020
Akteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER".
Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind.
Download dit! En geniet die...
Aug 30, 2020
Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉
Aug 19, 2020
'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...