Preview Mode Links will not work in preview mode

Feb 23, 2020

SLAAP

Sukkel jy? Is dit maklik? Hoeveel ure is ideaal? Hoe beïnvloed slaap jou gesondheid? Het jy ook al wakker geword na 'n vliegdroom, jou arms geflap, en gedink jy gaan takeoff?!

Jessica Fourie is 'n Slaap-Tegnikus (ons het nie besef so iets bestaan nie) by die slaap-kliniek, Fourie & Associates - daar's 'n hele...

Feb 14, 2020

Nog nooit so iets beleef nie.

First Exclusive: Die ex-personal trainer, destydse inwoner van Londen, en vandag director — Andre Velts — deel sy hart in die mees vulnerable en brawe podcast waarvan ons al deel was.
 
As jy net een van ons podcasts wil luister, luister dié een.
 
Die sound is uiteindelik...

Feb 9, 2020

Danie du Toit is die lead singer van Spoegwolf, mede-eienaar van Drum-restaurant op Stellenbosch en die skrywer van 'n digbundel wat pas verskyn het.
 
As mens dink aan hoe mense van Breyten Breytenbach, Ingrid Jonker, Jan Rabie, daai tipe name praat - ek vermoed óns kinders gaan so oor Danie praat.
 
'n Groot gees in...

Episode 38: So Loop Hy Maar, Danie du Toit van Spoegwolf en So