Preview Mode Links will not work in preview mode

Aug 30, 2020

Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉

JOHAN CRONJE is die skrywer en director van die talk-of-the-town movie wat hierdie Vrydag, 4 September, op DSTV Box Office begin wys... 'MEISIES WAT FLUIT' 👱‍♀️🗽🎥
 
Johan is 'n great vriend en...


Aug 19, 2020

'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal... 

Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde,...


Aug 9, 2020

"Die coolste ou in die Kaap"
 
Dis min dat iemand ewe kind & cool is... 
 
Daneel Malgas is die shit.
 
'n Senior Software Developer wat meer verduidelik oor Cloud Computing, Web Developing, Machine Learning, AI and adapting to different race-groups through dialect. 
 
We also ponder whether DAYDREAMING can save...


Aug 2, 2020

Sue Pyler is 'n radio-aanbieder op RSG, 'n MC en 'n motiveringspreker.
 
Ons praat oor die realiteit van bruin-wees in 'n oorwegend wit skool, universiteit en werksplek.
 
Sue was 'n 98% Wiskunde-student en nou 'n 110%-alles 😉⚡️🚀
 
A Force of electric energy, so eerlik soos sy energiek is.
 
Liefde tot daar...