Jul 16, 2020
Jul 14, 2020
Jul 6, 2020
Pietie probeer beskryf wat Fokofpolisiekar vir hom beteken
het.
Steeds beteken...
Dalk relate jy... Hierdie band, en die bands wat soos
familielede van hulle voel, raam só baie oomblikke van
betekenis.
Pietie:
Ek was 'n tiener-kind wat vraagtekens as
uitroeptekens disguise het. Hoe minder ek sin gemaak het, hoe
harder...
Jul 2, 2020