Preview Mode Links will not work in preview mode

May 31, 2019

Ons verwelkom vir Binnelanders akteur en sanger van die band "Adam"  -  Reynardt Hugo

Ons praat bietjie oor Reynhardt se geskiedenis, die "ups and downs" van die lewe en bespiegel ook oor die eienaardige konsep van sosiologie genaamd die "vriendskap paradoks". 

Hierdie episode is deel 1 van 2 van ons gesprek...


May 14, 2019

Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse se gesprek oor film en televisie duur voort.

Beer Adriaanse breek loshande die rekord met die mees interessante feit van die potgooi tot op hede. 

 

Geniet dit!


May 2, 2019

Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse spreek vir die eerste keer 'n spesieke tema aan, naamlik film en televisie. Ons praat dus in hierdie episode oor presies dit. Film en televisie. 

Dis nogals donners lekker.