Preview Mode Links will not work in preview mode

Feb 27, 2021

Wilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto... 💯
'n Old school, unbelievable-feite episode meets 'n spiritual frontflip. Wilhelm aka Willa is 'n watcher - iemand wat psilocybin (magic mushroom)...


Feb 15, 2021

"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..."
 
"I get by with a little help from my friends, family and faith."
 
Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees....


Feb 10, 2021

A few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter.

She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks.

Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?".

So we reached out to him. 

This...


Feb 4, 2021

Iemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! ⚡😅⚡ Dan nog 'n MOERSE NICE ou ook... Dricus Du Plessis het vroeg provinsiaal rugby gespeel, maar besluit hy wil fight... Op 5jarige ouderdom het hy met judo begin en op 16 het sy dissipline in martial arts (en sommer...