Preview Mode Links will not work in preview mode

Mar 29, 2020

Ons is in lockdown. Ons oplossing? ZOOM podcast.

Ons chat met Pierre Greeff en Hunter Kennedy oor hoe die band die Heuwels Fantasties gevorm is, hulle eerste album, hulle musiekvideos, die skryf van lirieke en allerande ander awesome stuff.

Hoe genius hulle musikaal is, dis hoe down to earth hierdie dudes...


Mar 22, 2020

 
Hy't al in Nieu-Seeland rugby gespeel, vir Namibië in die World Cup krieket gespeel, hy was in die musiekgroep ADAM en nou's hy 'n musiekvervaardiger met 'n amazing studio, Muse Studios, in Johannesburg (waar ons hierdie episode opgeneem het - dalk nóg gaan opneem - en die klank is AMAZING!)
 
Hugo Ludik is die...


Mar 15, 2020

"Sit jou menswees in 'n kanon en skiet dit die wêreld vol."

Ons weet nie eers wat om te sê nie.

Captions val kort.

Met rede, ons langste episode sovêr.

Download nou en luister vandag - 'n spirituele belewenis.

'n Gesprek met Amalia Uys