Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in
7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons
reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar
in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik
teruggekeer het Suid-Afrika toe...
Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo
ons het 😉
Dankie Hugo Ludik vir 'n opname in jou beautiful
Muse Studios in Johannesburg. Jou geestelike groei is so mooi soos
jou klank.