Preview Mode Links will not work in preview mode

Dec 20, 2019

'Al wat ek gedink het, was hou Steven Kitshoff van my?' 

Een van die mees fassinerende podcasts waarvan ek al deel was. 

Of jy al op vakansie is, of tot Kersfees nog werk, hierdie episode neem jou op 'n journey.

Dirk Agenbag is 'n digital creative director by die ad agency, TBWA\Hunt\Lascaris in Johannesburg. 

Ek het...


Dec 4, 2019

Inspiration-masterclass 💫

Ek dink ek het meer in hierdie podcast oor besigheid geleer as in skool en universiteit sáám (bygesê: ek het drama geswot en was nie die mees gedissiplineerde leerling op skool nie).

For real though, luister hierdie.

Bertus kom van humble beginnings en het nie sy graad voltooi nie. Steeds...


Nov 19, 2019

Reynardt Hugo is 'n force of nature: 'n sanger, akteur, kranige sportman, toekomstige super-entrepreneur, en, in 'n ander lewe, 'n komediant. Dalk selfs nog in hierdie leeftyd...

In hierdie episode, deel hy 'n besondere spesiale gawe met ons.

 

 


Oct 29, 2019

BOO! 

Episode 33 is ons Halloween episode! Niel Nogsteeds, Nini Conradie en Jaco Nothnagel gesels oor beroemde Suid-Afrikaanse spoke, Charlie Chapman se lyk, vreemde bloedige oortuigings en ander skrikwekkende spookstories!

Geniet dit!


Oct 17, 2019

Onthou jy Brendan Fraser? Onthou jy Blast from the Past, The Mummy en George of The Jungle? Ken jy 7de Laan? Hierdie episode is letterlik vir jou! Madelaine is 'n stylist en super-woman wie onlangs baie tyd met bogenoemde Brendan spandeer het. Haar man, André, is 'n sport-spelende,...