Apr 19, 2020
No description needed really.
Frans Malherbe :
1. Currie Cup wenner
2. Rugby Wêreldbeker wenner
3. Awesome dude.
Geniet dit!
Apr 14, 2020
Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian.
Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app!...
Apr 10, 2020
'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg.
Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet.
Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense...
Apr 5, 2020