Preview Mode Links will not work in preview mode

Jun 19, 2020

Schalk aka "Snorseun" kort nie eintlik 'n introduction nie.

Ons chat bietjie "agter" al die jokes oor sy loopbaan, sy liefde vir acting, hoe hy sy materiaal skryf, sy styl van komedie, sy hond en allerande ander lekker dinge!

Geniet dit!


Jun 11, 2020

We recently approached a very smart and open-minded young woman for a podcast. 
 
Nana Giyose works in a corporate environment by day and teaches Zulu and English by night. 
 
Pietie planned on getting to know her on a personal level and hearing her thoughts on #BlackLivesMatter.
 
We thought the conversation would...


Jun 6, 2020

Bauke Hanekom se gees is nóg groter as sy kuite. 
 
'n Force of nature wat op 10jarige ouderdom die nommer 1 swemmer in Suid-Afrika was, later kaptein van Paarl Boys' High se 1ste rugbyspan geword het en wie se lewe sedertdien 'n paar doughnuts en s'e gekap het...
 
Tot waar hy nou is - gesonder en sterker as ooit ⚡