Preview Mode Links will not work in preview mode

May 29, 2020

Ons chat met Pierre en Hunter van die Heuwels Fantasties oor hulle nuwe album, genaamd "2021".

So cool soos wat die album naam is, so is die album ook. "2021" signify hoop en voorspoed, en beeld die album perfek uit, spesifiek omdat 2020 so groot train smash is. Pierre en Hunter vertel in detail hoe die album gemaak is,...


May 25, 2020

Ons belowe julle ons het pretty much die hele gesprek lank sit en smile. Soos twee honde wat adoringly na hul baas kyk, verliefdes hoog op studentelewe, of net, soos dit hier is, jong ouens wat opkyk na 'n eerbare man.

Hy vat ons op 'n lewensreis binne net meer as 'n uur.

Nederigheid, humorsin en 'n gees so suiwer soos...


May 17, 2020

As jy nie een van hierdie twee gesigte herken nie, is jy dalk nie Afrikaans nie...
 
Mila Guy en Simoné Pretorius (née Nortmann) is twee darlings of the South African screen. Tussen die twee van hulle, sluit hulle projekte onder andere in Hotel, Binnelanders, 7de Laan, Wonderlus, Vir die Voels, Liewe Kersfeesvader,...


May 10, 2020

Attention everyone! Are you gereed?

Ons chat met die Suid-Afrikaanse eletroniese duo VAN PLETZEN! Peach en Nax het ongelooflike musiektalent en is beide comedic geniuses! Ons praat oor hoe die band begin het, hulle shows en hulle nuwe album, wat nou orals live stream.

Leghe!


May 1, 2020

Dit gebeur nie baie dat ons nie woorde het nie.

Hierdie is een van daai kere.

(Tik en vee uit, tik en vee uit...)

Woorde val kort as dit kom by suiwerheid.

Ons het vanoggend 'n gesprek op ons podcast met Elandré Schwartz gehad — die "Kleindorp-dromer" van Despatch.

Elandré se vyf jaar ouer broer was agsteman en...