Preview Mode Links will not work in preview mode

Jul 16, 2020

Do you remember the Springbok rugby player Joe van Niekerk? 
 
@JungleJoe333 (Instagram handle) took time to speak to us on our So Loop Hy Maar podcast all the way from where he now lives in Costa Rica. 
 
We would rather type less and give you time to listen. 
 
Also, we planned on being professional and somehow this...


Jul 14, 2020

Een van die intelligentste mense wat ek nóg ontmoet het. 
 
Ek kan dit voel.
 
Hy het skoolgegaan in Namibië, Holland en Amerika.
 
Hy's al vir 10 jaar skoon van verslawing.
 
Hy samel tans fondse in en het ingekom vir sy MBA by die besigheidskool in Madrid, Spanje.
 
Hy sou argitektuur studeer - toe neem die lewe...


Jul 6, 2020

Pietie probeer beskryf wat Fokofpolisiekar vir hom beteken het. 
Steeds beteken...
Dalk relate jy... Hierdie band, en die bands wat soos familielede van hulle voel, raam só baie oomblikke van betekenis.

Pietie:
Ek was 'n tiener-kind wat vraagtekens as uitroeptekens disguise het. Hoe minder ek sin gemaak het, hoe harder...


Jul 2, 2020

'n Force of generosity & kindness.
 
My eie familie praat gereeld van mense met generosity of spirit. Ek dink dis mense wat só vol liefde is dat hulle daarvan uitdeel. Dalk mik ons almal hierna? Dit beteken nie generous geeste ervaar nie struggle nie, maar dat hulle somehow dit regkry om wonde in wysheid te omskep....