Preview Mode Links will not work in preview mode

Aug 29, 2019

Niel Nogsteeds gesels met Tinerie van Wyk Loots en Jaco Nothnagel oor scary movies, toneelstukke, Twilight, die heelal en nagapies.

Geniet dit!


Aug 15, 2019

Niel Nogsteeds gesels met Jack Parow en Nini Conradie oor skape wat rol, "rap" lirieke, Stockholm Syndrome, die Rolling Stones en allerande ander amazing nonsens.

Cheers!


Aug 1, 2019

Niel Nogsteeds en Piet Pietie Beyers chat met lede van die Duchess Virgin Gin span, Inus Smuts en Talita Calitz, oor hulle amazing gin, dwelms, die dood en Ötzi “the Iceman”. Ondere andere. 

 

Geniet dit!