Preview Mode Links will not work in preview mode

Aug 30, 2020

Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉

JOHAN CRONJE is die skrywer en director van die talk-of-the-town movie wat hierdie Vrydag, 4 September, op DSTV Box Office begin wys... 'MEISIES WAT FLUIT' 👱‍♀️🗽🎥
 
Johan is 'n great vriend en 'n multi-talented jong director met die gewilde movie, 'Wonderlus', agter sy naam. 
 
'n Hiper-intelligente seeker of truth. Een van die mees stimulerende mense om mee te gesels.
 
Ek het sélf 'n klein rol in dié fliek en in hierdie episode praat ons oor die proses en excitement rondom 'MEISIES WAT FLUIT'.
 
HIERDIE VRYDAG, 4 September, op DSTV Box Office. 
Hieride episode is bietjie soos die movie-version van die buildup tot 'n moerse Springbok-All Blacks game.
 
Word deel van die buildup. 
 
Voel die liefde.