Preview Mode Links will not work in preview mode

Mar 15, 2021

MASSIVE ANNOUNCEMENT!

GELIEFDES! 

Hierdie podcast is nou JOUNE ๐Ÿฆ„

Luister na hierdie 2 en 'n half minuut stukkie magic van almal se vriend @peachvanpletzen en word deel van hierdie podcast-revolusie... 

Na jy geluister, stuur jou cv na soloophymaardielewe@gmail.com as jy 'n aanbieder wil wees op 'n  topic of/en gas van jou keuse.

Die dansvloer van die heelal is joune ๐Ÿ’š๐Ÿ’œ๐Ÿ–ค๐Ÿคโค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿงก๐Ÿ’š๐Ÿ’›