Preview Mode Links will not work in preview mode

Feb 15, 2021

"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..."
 
"I get by with a little help from my friends, family and faith."
 
Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast.
 
Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel.
Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is 💚