Preview Mode Links will not work in preview mode

Oct 29, 2019

BOO! 

Episode 33 is ons Halloween episode! Niel Nogsteeds, Nini Conradie en Jaco Nothnagel gesels oor beroemde Suid-Afrikaanse spoke, Charlie Chapman se lyk, vreemde bloedige oortuigings en ander skrikwekkende spookstories!

Geniet dit!


Oct 17, 2019

Onthou jy Brendan Fraser? Onthou jy Blast from the Past, The Mummy en George of The Jungle? Ken jy 7de Laan? Hierdie episode is letterlik vir jou! Madelaine is 'n stylist en super-woman wie onlangs baie tyd met bogenoemde Brendan spandeer het. Haar man, André, is 'n sport-spelende,...


Oct 7, 2019

Katinka Die Kat is jonger as 23 en sy't moontlik al meer reggekry as baie 70 jariges — dis gelyk motiverend en depressing! ;-)

In all honesty, sy's 'n super awesome mens (en entrepreneur) en ons leer in hierdie episode die Katinka agter die Kat ken.

Meow!